Mass Rapid Transit (Singapoer)

Die Metro in Singapoer

Die Mass Rapid Transit Singapore (MRTS, letterlik vertaal: snelmassavervoerstelsel) is die amptelike benaming vir die openbare vervoernetwerk van die metro en 'n ligte stelsel in die land Singapoer. Die netwerk bestaan uit 4 metrolyne en 3 ligte treinlyne. Daar is meer lyne in ontwikkeling.

  • Noord-Suidlyn, metrolyn gedeeltelik ondergronds
  • Oos-Weslyn, metrolyn gedeeltelik ondergronds
  • Noord-Ooslyn, metrolyn geheel ondergronds
  • Sirkellyn, metrolyn geheel ondergronds en slegs sentraal in die stad Singapoer.
  • Downtownlyn, metrolyn geheel ondergronds; dié lyn is nog in aanbou.
  • Drie ligte spoorlyne, almal bogronds.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy